|
Avocado En Maissalade
Algemeen
Bereidingstijd: 10-20 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 groot, sagte avokado′s
sout en peper
skeutjie suurlemoensap(citroensap)
1 x 410 g blik suikermielies
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Skil en ontpit avokado.
Druk fyn met vurk.
Gooi sout en peper en suurlemoensap by.
Roer blik suikermielies in.
(Die resep kan aangepas word vir die hoeveelheid mense. Meer avokado as
suikermielies is
ideal.)
|
|
|